<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<tempo>34</tempo>
<lyrics>[V1]
. E       B7               E
 Laat my nooit U grond verlaat nie,
.        B           E
 laat my in U skadu bly,
. A       B            G#        C#m  (F#m)
 Gee dat elke aardse vreugde en vrees,
.                         B
 eind'lik nietig word vir my.

[V2]
.E     B           E
 Elke dag is 'n gedagte,
. E     B          E
 Elke kamer net gehuur,
. A     B                G#      C#m  (F#m)
 elke aardse droom van rykdom en roem,
.                       B
 net 'n skadu teen die muur.

[V3]
.E      B             E
 Elke afdraai paadjie ken ek,
.(A)      F#m             B
  ...elke keer het ek gedwaal,
. E   G#m            A         Am
 elke keer het U my iewers kom haal,
.(E)          F#m       B      E
 ... maak dit Heer die laaste maal.

[V4]
. E     B            E
 Wat ek is is net genade,
.(A)                     F#m (B)
  ..wat ek het is net geleen,
. E      G#m           A         Am
 eintlik smag ek na U waters van rus,
.(E)       F#m     B        E
 ...lei my Heer vandag daarheen.

[V5]
. A  E  B
 tussenspel

[V6]
.(E)       B            E
 ...Wat ek is is net genade,
.(A)                    F#m  (B)
  ..wat ek het is net geleen,
.E       G#m           A         Am
 eintlik smag ek na U waters van rus,
.(E)       F#m      B       E
 ...lei my Heer vandag daarheen.</lyrics>
<title>Gebed</title>
<time_sig>4/4 Only Strings Style: 032</time_sig>
</song>